Afgesien van die politiese en ekonomiese druk, kry die landbousektor ook nou die wind van voor wat die droogte betref. Agri SA het onlangs ‘n droogte-opname gedoen om die omvang van die droogte, en die impak hiervan op die land en die sektor te bepaal. Christo van der Rheede gesels in 5 Februarie 2019 se aflewering van Grootplaas meer hieroor. Daarna kuier Prof Dietmar Holm van die Fakulteit Veeartsenykunde aan die Universitiet van Pretoria by ons in die ateljee, om meer oor die Onderstepoort Voerkraaluitdaging te vertel.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here