Dit lyk of die droogte in die Gamtoosriviervallei ernstige afmetings aanneem. Tertius Meyer van die Gamtoos Besproeiingsraad gesels met RSG Landbou-luisteraars oor die toedrag van sake. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.