Die katoenbedryf het die afgelope paar jaar uit die as opgestaan en homself as ‘n sterk groeiende bedryf in Suid-Afrika gevestig. Kyk 20 Januarie 2020 se aflewering van Grootplaas na ‘n insetsel hieroor.

Daarna kuier dr Johan Malherbe van die Landbounavorsingsraad in die ateljee. Hy gesels onder andere oor die droogte wat steeds in sommige provinsies heers, en hoe dit met droogtes in die verlede vergelyk.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.