Ons het almal al foto’s gesien van die oormatig bespierde rasse soos byvoorbeeld die Belgium Blue, maar daar word ook soms dubbelbespierde kalwers in Suid-Afrikaanse vleisraskuddes gebore. Oormatig bespierde beeste in ‘n kudde het sekerlik voor- en nadele. Dr Helena Theron van SA Stamboek gesels op RSG Landbou oor dié interessante onderwerp. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur OVK.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here