Die Bonsmara-bedryf hou vanjaar groot makietie. Die genootskap vier sy 55ste vejaarsdag Louis Steyl vertel ons in die Grootplaas aflewering van 25 Februarie 2019 meer hieroor. Ons het almal al foto’s gesien van oormatig bespierde beeste soos die Belgian Blue. Daar word egter ook soms dubbelbespierde kalwers in Suid-Afrikaanse vleisras-kuddes gebore. Hoekom gebeur so iets? Dr. Helena Theron van SA Stamboek vertel ons nou meer oor dubbelbespiering by beeste, en hoe dit deur genetika oorgedra kan word.

Inhoudsborg: Bonsmara SA

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here