Hierdie ram is vir die hoogste prys van R30 000 verkoop. Agter van links is Theuns Barnard, skaap- en wolbeampte by BKB, Hardus Botha, verkoper, en Jan Mostert, afslaer. Voor is Rian Herbst, bemarker by BKB, en William Tszala, hanteerder.

Ebarjonier SAVM-stoet het op 6 Maart 2019 hulle tweede jongram-produksieveiling in Potchefstroom gehou. Goeie gemiddelde pryse en 100% verkope is behaal.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys ram: R30 000 (Koper: Hugo Wiehahn, Caledon)
  • Gemiddelde prys ramme: R10 323

Aangebied deur: BKB Louwid

Afslaer: Jan Mostert