Die Famacha-stelsel is ‘n bekende parasietherkenningstelsel wat plaas ontwikkel is, maar wêreldwyd bekendheid verwerf het. Die bekende en beminde veearts, dok Faffa Malan, is een van die pioniers van hierdie stelsel en hy kuier op 12 Julie 2019 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels onder andere oor die stelsel, asook ‘n boeredag wat later in Julie gehou gaan word en waartydens die kollig op hierdie eenvoudige, maar merkwaardige stelsel sal val.

Dermgesondheid speel ‘n onmisbare rol in die gesondheid van vee, en uiteindelik ook die veeboer se sak. Albert van Rensburg van Biomin gesels oor die effek wat diere se dermgesondheid op ‘n veeboerdery kan hê.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas