Dr Roelof Botha, ’n ekonomiese raadgewer by PWC, sê daar is ’n goeie ekonomiese toekoms vir Suid-Afrika. Koos du Pisanie, ’n RSG Landbou-medewerker, het tydens die RPO-kongres in die Noord-Kaap met hom gesels oor waarom hy opgewonde is oor die ekonomie en landbou. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.