Gaan El Niño ry of bly?

    1142

    In 7 November se Grootplaas gesels ons klimaatsake en agro-prosessering.

    Klimaat het die vermoë om ‘n goeie landbouseisoen te maak of breek. Aangesien boere niks aan die weer kan doen nie, moet hulle deurlopend op hoogte bly van voorspellings om hul beplanning betyds daarvolgens aan te pas en seker te maak hulle bestuurspraktyke is op standaard. Ons gesels daarom met dr Christien Engelbrecht van die Landbounavorsingsraad, oor wat vir die komende seisoen verwag word. Daarna vertel dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad ons meer oor agro-prosessering.

    Nuusborg: Netafim

    Markteborg: Hinterland

    Weerborg: Laeveld Agrochem

    Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas