Elanco: ‘n Doeltreffende biosekuriteitsprogram vir jou plaas

0

Biosekuriteit kan die angel uit dieresiektes haal. Biosekuriteit behels die daarstel van beheermaatreëls om te voorkom dat nuwe siektes ‘n boerdery of produksie-eenheid binnedring, of dat siektes versprei. Dr Louis Boag van Elanco gesels oor die beste beskerming teen risiko’s. Hy verduidelik ook watter maatreëls produsente op plaasvlak kan implementeer om verliese weens dieresiektes te beperk. Luister gerus hier na dié gesprek op AgriOnAir.

Who is Elanco Animal Health?
An enterprise of purpose-driven people, we believe healthy animals are key to solving some of the world’s most pressing issues. At Elanco, we relentlessly focus on customers and ensuring that our work adds value to society. We’re committed to improve the health of animals, people, and the planet. At Elanco, we believe healthier animals are central to addresses global issues like food security and nutrition, mental health and social isolation, and environmental sustainability. It all starts with healthier animals.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Elanco Animal Health. Besoek gerus hulle webwerf.