Koos du Pisanie, ’n RSG Landbou-medewerker in die Noord-Kaap, gesels met dr Buks Olivier oor presisieboerdery in veekuddes en hoe elke bees in die kudde sy eie persoonlikheid het. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.