Embrio-oorplasings het ‘n hele nuwe wêreld in veral die veebedryf oopgemaak en danksy pioniers soos dr Morné de la Rey, is daar selfs hoop vir die voortbestaan van sekere renosterspesies, wat vir alle praktiese doeleindes, uitgesterf is. Dr Morné gesels in 29 Julie se aflewering van Plaas TV oor hoe hierdie wetenskap in Suid-Afrika ontwikkel is.

Daarna gesels ons met Johan le Grange van Senwes oor ‘n projek om voedselsekerheid in die grendeltyd te verseker.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health