Danksy Epol kon boere sedert 1916 al die perfekte balans in dierevoeding verseker. Brett Roosendaal van RCL Foods gesels in 7 September 2018 se Grootplaas oor hierdie bekende veevoer-handelsmerk, en hoekom dit soveel boere se eerste keuse is.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas