Kyk 9 Februarie 2018 se Grootplaas met Frits van Oudtshoorn en Linda Jackson.

In die episode:

  • Met die droogte wat sekere dele van die land tans in ‘n wurggreep het, fokus ons op onder andere die herstel van weidings na só ‘n seisoen. ‘n Kenner op die gebied van weidingsgrasse, Frits van Oudtshoorn, gesels oor hoe om veldbestuur volhoubaar toe te pas.
  • Linda Jackson van Food Focus gesels oor die listeriose-uitbreking. Sy bring ons op hoogte van die verskillende stelsels wat in die voedselveiligheidsbedryf in plek is om hierdie tipe uitbrekings so ver moontlik te verhoed.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here