Die Suid-Afrikaanse Wintergraan-bedryfstrust is verlede jaar in plek gestel vir die vordering van vrywillige wintergraanheffings. Kyk 6 Januarie se episode van Plaas TV wanneer Jannie de Villiers van Graan SA hieroor gesels. Ons kuier ook by Rosemary Hill om meer oor die maak van essensiële olies te leer.

Kyk dit nou hier:

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.