Farmer Kidz-ontwikkelingsprojek blom

676

Ernest King van Nutri Feeds gesels eers met ons oor dié maatskappy se enkelmaag-produkreeks, en wat hulle produkte anders maak as die res. Daarna kuier Steven Barnard van die Instituut vir Landelike en Gemeenskapsontwikkeling in die ateljee, om oor die Farmer Kidz-projek te gesels.

 

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas