Die Farmer Kidz-projek is daarop gemik om armoede op grondvlak te beveg en voedselsekerheid te bevorder. Die projek gaan van krag tot krag en ons verwelkom vandag vir Steven Barnard van die Instituut vir Landelike en Gemeenskapsontwikkeling om hieroor te gesels. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here