Steven Barnard van die Instituut vir Landelike en Gemeenskapsontwikkeling vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou meer oor die suksesvolle FarmerKids-projek, wat daarop gemik is om armoede te beveg en voedselsekerheid te bevorder. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here