Vanjaar se ALFA vee-ekspo wat in September op Parys plaasvind, bied ‘n hele klomp nuwighede om na uit te sien. Een hiervan is die Forum and Expo for Agricultural Development wat daarop gemik is om die landbou-ontwikkelingsveld as ’n professie te ontwikkel. Mede-organiseerder van ALFA, Neil van Zyl, gesels op RSG Landbou meer hieroor. Luister nou na dié gesprek of klik hier om meer te lees hieroor.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.