Kyk weer 10 September 2018 se aflewering van Grootplaas. Die fokus is op die besproeiing van wyndruiwe en onteiening sonder vergoeding.

Die besproeiing van wyndruiwe word onder die vergootglas geplaas wanneer Willem Botha van Netafim by ons in die ateljee kuier. Hy gesels onder andere oor Dr Philip Myburgh se handboek vir die besproeiing van wyndruiwe in Suid-Afrika, en watter oplossings presisie-besproeiing vir wynprodusente bied. Daarna gesels Omri van Zyl van Agri SA met ons oor die omstrede kwessie van onteiening sonder vergoeding.


Inhoudsborg: Netafim

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas