Om ‘n nuwe boerdery aan te pak verg baie moed, en ongelukkig ook kapitaal – soos hulle sê, jy het geld nodig, om geld te maak. Nico Groenewald van Standard Bank kuier op 24 Augustus in die Plaas TV-ateljee om raad te gee oor finansiering vir ‘n nuwe boerdery.

Lise Roberts praat met Astrid Jankielsohn van die Landbounavorsingsraad se Kleingraaninstituut oor die AfriCap-projek.

Daarna maak dr Liza le Roux,van Zoetis weer ‘n draai. Sy gee onder andere raad oor die beheer van bosluise en vlooie by troeteldiere.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg: Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health