Die opleiding van toekomstige vleisprodusente om topgehalte vleis te produseer, is een van die doelwitte van die Fakulteit Vee- en Wildkunde aan die Universiteit van Pretoria. Daarom het rolspelers aan die einde van 2019 hande gevat, om die eerste braaikompetisie vir finalejaarstudente van dié fakulteit aan te bied. Kyk in 7 Januarie 2020 se aflewering van Grootplaas na ‘n insetsel hieroor.
Daarna kuier Frans van Eden van Prioritise ook in die ateljee en hy praat oor finansiering in boerdery.
Nuusborg: Old Mutual