Geld is nie alles nie, maar dit is wraggies ‘n belangrike bestandeel vir ‘n suksesvolle boerdery. Kenners in die bedryf sal ook saamstem dat bitter min boere sonder genoegsame finansiering oor die weg kan kom. Nico Groenewald van Standard Bank kuier op 29 April in die Grootplaas-ateljee om oor hierdie onderwerp te gesels. Ons vind ook uit wat Standard Bank in die mou voer vir Nampo, wat een van die dae plaasvind.

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas