Daar is ‘n gesprek op RSG Landbou met sekuriteitspesialis, Mike Bolhuis, maar oor ’n heel ander saak as gewoonlik: hy het ‘n kardinale rol gespeel in die redding van ’n groot aantal flaminkkuikens by Kimberley. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.