Dawie Maree

Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Landbou, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor hulle betrokkenheid by ALFA 2018 wat vanaf 18 – 20 September by die Afridome in Parys plaasvind. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.