In 17 Oktober 2018 se Grootplaas kuier Dawie Maree van FNB weer by ons in die ateljee.

Die graanbedryf is in rep en roer. Lande word bewerk, somme word gemaak en voorbereidings word getref vir die plantseisoen. Daar is egter ‘n hele paar uitdagings wat boere in die somersaaigebiede in die gesig staar. Dawie Maree van FNB kuier in die ateljee, en ons fokus hoofsaaklik op die opkomende plantseisoen. Hy vertel ons ook meer van ‘n gesamentlike onderneming tussen FNB en Pioneer met betrekking tot saadaankope in planttyd.

Inhoudsborg: FNB

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas