Die Castle de Wildt Landbou-, Jag- en Wild-uitstalling begin more by die Castle de Wildt-kompleks by Modimolle. Dawie Maree praat met Lise Roberts van RSG Landbou oor FNB Landbou se betrokkenheid by dié geleentheid en waarom dit so besonders is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.