Die landbousektor moes vanjaar ‘n hele paar uitdagings die hoof bied en het in sekere opsigte buitengewoon presteer. Dawie Maree van FNB Landbou, kyk nou saam met ons terug op ‘n interessante landboujaar, en ons hoor ook wat die bedryf se verwagtinge vir 2019 is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.