’n Nieu-Seelandse boer, Ian Walsh, het die plaas Grassdale by Graaff-Reinet onlangs besoek. Hy het vir Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, meer vertel oor die Falkirk-indeksstelsel wat by skape gebruik word. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here