Liza en Herman Vigne vertel vir Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, meer oor die Oostelike Provinsie Jeugskou wat op Hofmeyr in die Oos-Kaap plaasgevind het. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.