Petrus van der Walt van VDT Prokureurs kuier op 4 Desember 2019 in die Grootplaas-ateljee, om oor die regsaspekte van die ontginning, verbotteling en verkoop van fonteinwater op plase te gesels. 

Statistieke wys dat veediefstal in Suid-Afrika aan die toeneem is, en dat meeste van hierdie diere nie weer teruggevind word nie. Greg Talbot van Tal-Tec vertel meer hieroor.

Inhoudsborg: TAL-TEC

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas