Dr. Hanré Ferreira van Afrivet kuier op 27 Februarie 2019 weer in die Grootplaas-ateljee.

Sy brei uit oor die faktore waarop bees- en skaapprodusente moet let om siekte- en parasietvry deur die wintermaande te kom. Dan bring sy ons ook op hoogte van opwindende nuwe Afrivet-produkte.

Inhoudsborg: Afrivet

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas