Johan van den Berg van Santam Landbou gesels op RSG Landbou oor die heersende weerstoestande. Hy brei uit oor waar dit gereën het, asook oor die laat reën wat op baie plekke geval het. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.