‘n Halsstarrige perd het Bill Gallagher Senior in die vroeë negentien dertigs hande in die hare gehad, en na oplossings laat soek om hom in toom te hou. Teen die einde van daardie dekade, het Bill sy eerste elektriese heining gebou. Gallagher Afrika is deesdae ‘n toonaangewende verskaffer van elektriese heinings. In 10 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas vertel Jaco Burger ons meer oor hoe hierdie produk vir drukbeweiding aangewend kan word.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas