Dr Bobbie van der Westhuizen van SA Stamboek kuier op 16 Maart 2020 in die Grootplaas-ateljee. Hy gesels oor die gebruik van teelwaardes om ingeligte seleksie- en telingsbesluite by vleisbeeste te kan maak.

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.