Hennie Maas gesels op RSG Landbou met die voedingskundige, prof Robin Meeske, oor die afloop van die afgelope Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie. Hy gesels onder andere ook oor die vordering wat gemaak is rondom die gehalte van kuilvoer, maar lig ook ‘n paar uitdagings uit. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur SOILL.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here