Kenners is van mening dat geen bedryf in die biowetenskappe die toekoms sonder die gebruik van genomika sal oorleef nie. Om winsgewend en volhoubaar te boer, gee die veebedryf toenemend meer aandag hieraan. Dr Bobbie van der Westhuizen van SA Stamboek kuier gesels oor dié praktyk en waarom dit noodsaaklik is vir die voortbestaan van die bedryf. Daarna gesels ons met dr Dirk Strydom van Graan SA oor die nuwe koring-graderingsreëls.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here