Anton Gresse van die Melkprodusente-organisasie kuier op 19 Julie 2019 in die Grootplaas-ateljee om oor geoutomatiseerde melkstelsels en die effek daarvan op boere se winsgewendheid, te gesels. Beesvirusdiarree (BVD) kom deesdae wydverspreid in Suidelike Afrika voor en word gekenmerk deur koors, anoreksie, aborsies, diarree en dermkanaalletsels. Dr Brent Sirrals van MSD Animal Health beantwoord ‘n paar vrae oor hierdie virus.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas