Sandrie Wilken van MSD Animal Health kuier op 28 Februarie 2019 in die Grootplaas-ateljee om ons te vertel waarom MSD een van die wêreld se voorste dieregesondheidsmaatskappye is. Daarna gesels Elsa Esterhuizen met Petrus van der Walt van VDT Prokureurs oor grensheinings, watter reëls en regulasies daaraan verbonde is, en hoe twee boere ‘n geskil oor grensheinings kan oplos.

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas