King Price fokus nie meer net op dinge soos voertuig- en huisinhoudversekering nie. Deesdae bied dié versekeringsreus ook gespesialiseerde dekking vir boere se voertuie, implemente en eiendom.

Wynand van Vuuren van King Price vertel ons in 16 Mei se aflewering van Grootplaas bietjie meer hieroor, asook hoekom King Price jou voorkeur-versekeraar moet wees.

Inhoudsborg: King Price

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas