Oesversekering is volgens kenners ‘n noodsaaklikheid, veral in vandag se uitdagende landbou-omstandighede. Met die huidige swak toestande in die graanbedryf in gedagte, het ons op 4 Maart in Grootplaas met dr Christo Joubert van die Nasionale Landboubemarkingsraad oor gesubsidieerde oesversekering gesels. Daarna kuier boerbok-kenner, Conrad Herbst, in die ateljee. Hy vertel ons hoekom boerbokvleis so gewild is en watter rol Suid-Afrika in internasionale boerbok-genetika speel.  

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas