Die huidige plantseisoen het in groot dele van die land op ‘n slegte noot begin. Met ‘n paar warm maande agter die rug, en reën wat grotendeels eers laat in die seisoen gekom het, moes baie produsente hul plantdatums aanskuif. In Grootplaas van 22 Januarie 2019 hoor ons by Luan van der Walt van Graan SA wat hulle vir dié seisoen voorspel. Daarna kuier dr Charlie Reinhardt weer in die ateljee, om oor ‘n lastige onkruid te gesels wat hier in Suid-Afrika kom wortel skiet het.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here