Die somergraanseisoen is in volle swang en daar is tans heelwat onsekerhede oor die stand van sake in dié bedryf. Luan van der Walt van Graan SA gesels in Grootplaas van 21 Januarie 2020 oor ‘n paar van hierdie kwessies.

Daana kuier dr Charlie Reinhardt weer vir ‘n slag in die ateljee. Met die toenemende gebruik van glifosaat wêreldwyd, lei dit daartoe dat meer vrae oor die produk gevra word, en ook dat die algemene aanwending van die produk al meer onder die vergrootglas kom.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.