Hoe gemaak as die oprigting van ‘n heining ‘n kopseer is, of eenvoudig net nie moontlik is nie? Petrus van der Walt van VDT Prokureurs het op Grootplaas hieroor gesels. Daarna het Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye oor die wêreldhandelsorganisasie se ooreenkoms oor die toepassing van sanitêre en fitosanitêre maatreëls, en die herfskommandowurm gesels.

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here