In 29 Maart 2018 se Grootplaas gesels Helene Pheiffer van die Melkprodusente-organisasie se Instituut vir Suiweltegnologie, oor ‘n opwindende nuwe bordspeletjie wat die Suiwelstandaard-agentskap se praktykkode vir melkprodusente en hulle melkpraktyke uitbeeld.

Daar is talle onsekerhede wat beleggings in die landboubedryf betref. Beleggers sal sekerlik twee keer dink voor hulle in die sektor belê, maar talle faktore speel ‘n rol in hierdie beleggingsbesluite. Nic Bronkhorst van Obaro werp meer lig op dié onderwerp en op Obaro se prestasie in hierdie verband.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas