Die bul is vir die hoogste prys van R67 000 op die nasionale Braunvieh-veiling verkoop.

Die nasionale Braunvieh-veiling is op 7 September 2018 by die GWK-veilingskrale in Kimberley aangebied.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys stoetbul: R67 000 (Verkoper: Gawie Naudé, Barkly-Oos. Koper: Frans Engelbrecht, Tosca)
  • Gemiddelde prys stoetbulle: R44 400
  • Hoogste prys stoetkoei: R15 000
  • Hoogste prys 3-in-1: R32 000
  • Gemiddelde prys dragtige stoetkoeie: R20 000
  • Gemiddelde prys dragtige stoetverse: R15 500
  • Gemiddelde prys stoetverse: R10 222
  • Gemiddelde prys koeie met kalwers: R20 333

Aangebied deur: GWK

Afslaer: Barco van Niekerk

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here