Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Barbara Bieldt, bestuurder vir markbeskerming en ontwikkeling by die Melkprodusente-organisasie (MPO), oor die goeie rentmeesterskap van water en hoe die MPO dit in sy werksaamhede bevorder. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Bonsmara SA.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.