Die somer is reeds verby en talle boere is besig om hul winterlekke gereed te kry vir die droë, koue maande wat voorlê. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Käte van der Walt van Meadow Voere oor die belangrikheid van goeie winterlekke. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.