Die afgelope Nampo Oesdag was weer ‘n hoogtepunt op die landboukalender, en derduisende besoekers en uitstallers het na Nampo Park net buite Bothaville gestroom om te kyk wat op vanjaar se spyskaart was. Plaas Media was ook daar en het van die hoogtepunte op kamera vasgevang. Dan is daar ‘n gesprek met Derek Donkin van Subtrop oor die gesondheidsvoordele van avokado’s en waarom dit so gewild onder verbruikers geword het. 

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas