Dr Japie van der Westhuizen van SA Stamboek kuier 19 Augustus 2019 in die Grootplaas-ateljee om meer te vertel oor die raad van die Internasionale Komitee vir Diere-aantekening, se doen en late.

Kleinboere vorm ‘n integrale deel van die landbousektor en veral die toekoms van voedselsekerheid in Suid-Afrika, maar staar ‘n hele klomp uitdagings in die gesig. Mmakgabo Matlou van die Landbounavorsingsraad gesels met ons oor hierdie uitdagings, en hoe die LNR kleinboere bystaan.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas